Ons Hoof - Alfa-Eden Opvoedingsentrum

Go to content

Main menu

Ons Hoof

Oor ons


Anca Nel
Hoof van Alfa-Eden Tutorsentrum


Sy het 'n meestersgraad in vroeë kinderontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria behaal (cum laude) met die fokus op optimale sensoriese en motoriese ontwikkeling.

Sy het ook haar eie kleuterskool vir die afgelope 13 jaar en het die bestuur van Alfa-Eden Tutorsentrum opgeneem in Januarie 2016.

Back to content | Back to main menu